RSG Geldsake, weeksdae 6.00nm op RSG 102fm
| | Donderdag, 21 November 2024 |
|
|
| Vanaand op RSG Geldsake | Weeksdae 6.00nm op RSG 102fm | In die ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Amelia Morgenrood – aandelemakelaar, PSG Wealth Faerie Glen Kon die Reserwebank ’n skerper mes gebruik het om die rentekoers te sny?:Johann Els – hoofekonoom, Old Mutual C5 en Sibanye-Stillwater wil saamwerk om kernkraggeleenthede te ondersoek: André Pienaar – stigter, C5 Capital Southern Sun pluk Covid-19-vrugte: Marcel von Aulock – uitvoerende hoof, Southern Sun Die SAL is winsgewend!: Derek Hanekom – voorsitter, SAL-direksie eBucks het ’n lewe van sy eie: Pieter Woodhatch uitvoerende hoof FNB eBucks |
|
|
| | | | | Entrepreneurs lê wakker oor identiteitdiefstal | Ryk van Niekerk | 'n Studie deur World Wide Worx en iiDENTIFii toon aan dat 56.7% van besighede in Suid-Afrika bekommerd is oor moontlike identiteitsdiefstal. Lance Fanaroff, medestigter van iiDENTIFii, gesels hieroor. |
|
|
|
| | Current Value | Move % | USDZAR | 18.00 21 Nov, 16:47 | -0.64 % | EURZAR | 18.95 21 Nov, 16:47 | -0.78 % | GBPZAR | 22.74 21 Nov, 16:47 | -0.81 % | BTCUSD | 97,325.30 21 Nov, 16:47 | 3.04 % |
|
|
Current Value | Move % | JSE ALSI | 85,552 21 Nov 00:00 | 0.33% | S&P500 | 5,917.11 20 Nov, 0:00 | 0.00% | Dow Jones | 43,408.47 20 Nov, 0:00 | 0.32% | BRENT | 74.08 21 Nov, 16:35 | 1.43% |
|
|
|
| | |
|