RSG Geldsake, weeksdae 6.00nm op RSG 102fm
| | | Vanaand op RSG Geldsake | Weeksdae 6.00nm op RSG 102fm | In die ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: JB Smith – besturende direkteur en portefeuljebestuurder, Sequoia Capital Management Beurtkrag en Transnet laat die SA ekonomie agteruit boer: Christie Viljoen – ekonoom, PwC Koeberg kan aanstaande jaar doodstil staan: Peter Bester – programbestuurder, Nasionale Kernreguleerder (NKR) vir kernkragstasies Tweepot-stelsel tree nou eers in September in werking: Adri Messerschmidt – senior beleidsadviseur, Vereniging vir Spaar en Beleggings in Suid-Afrika (Asisa) Moenie die “Santa Clause Rally” mis nie…: Abrie Grobler – welvaartbestuurder, PSG Wealth Pretoria-Oos SA voer die eerste keer sojabone na China uit: Dr André van der Vyver – uitvoerende direkteur, Suid-Afrikaanse Vereniging vir Graan- en Oliesade-handelaars (Sacota) |
|
|
| | | Die Tesla Cybertruck het ‘n klomp nuwe tegnologie | Tinus de Jager | Pieter Geldenhuys, toekomskundige en direkteur van die Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie, verbonde aan die Londense Sakeskool gesels oor die bekendstelling van Tesla se nuwe Cybertruck. |
|
| | |
|
| | Current Value | Move % | JSE ALSI | 75,215 05 Dec 00:00 | -0.96% | S&P500 | 4,569.78 04 Dec, 0:00 | -0.54% | Dow Jones | 36,204.44 04 Dec, 0:00 | -0.11% | BRENT | 78.74 05 Dec, 17:26 | 0.81% |
|
|
|
| | |
|