In ateljee: Tinus de Jager – Moneyweb Markoorsig: Eben Maré – Hoof van Absolute Opbrengs-beleggings, Absa Batebestuur Kenners sê die enigste oplossing vir die kragtekort is son en wind: Antoinette Slabbert – joernalis, Rapport Die bulmark trek terug in die VSA, en wereldmarkte val eers saam: Professor HB Klopper – uitvoerende dekaan, Navorsing en Institusionele Vennootskappe by die Da Vinci Instituut & Kokkie Kooyman – fondsbestuurder en stigterslid, Denker Capital ‘n Paneel beantwoord luisteraars se vrae oor persoonlike finansies: Eben Maré – Hoof van Absolute Opbrengs-beleggings, Absa Batebestuur, Nerina Visser – beursverhandelde fonds-strateeg, etfSA & Corrie Corte-Real – ‘n vergoedingsfondsspesialis van Workers Compensation Assistance |