In ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Johan Gouws – hoof van advies, Sasfin Wealth Die JSE is nie te bekommerd oor groot aantal denoterings: Leila Fourie – uitvoerende hoof, JSE Kaapstad wil dringend private operateurs by sy hawe hê: Geordin Hill-Lewis – burgermeester, Kaapstad Motorverkope styg in Julie, maar…: Henry Botha – hoof van strategie besigheidsanalise-voertuigfinansiering, Absa Groep Worldcoin is baie meer as ‘n kriptogeldeenheid: Marius Reitz – hoofbestuurder, Luno Afrika |