In ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Moneyweb: JB Smith – MD en Portefeulje Bestuurder, Sequoia Capital Management Jy het dié papierwerk nodig as jy Londen toe wil vlieg: Antoinette Turner – senior bestuurder by Flight Centre In 2018 het Suid-Afrikaners op ‘n aftree-tydbom gesit… vandag is die situasie erger: Tobie van Heerden – uitvoerende hoof, 10X Mediese eiendomme in Amerika is meer as $1 triljoen werd! Machiel Lucas – direkteur, Orbvest Ons beantwoord luisteraars se geldvrae: Richus Nel – Finansiele Adviseur, PSG Wealth & JB Smith – MD en Portefulje Bestuurder, Sequoia Capital Management |