RSG Geldsake, weeksdae 6.00nm op RSG 102fm
| | | Vanaand op RSG Geldsake | Weeksdae 6.00nm op RSG 102fm | In die ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Chantal Marx – hoof van beleggingsnavorsing, FNB Wealth Is silwer spotgoedkoop of goud baie duur?: David Melvill – edelmetaaladviseur, Financial Hub Trustees moet spring, of boetes en tronkstraf kan volg: Louis van Vuuren – uitvoerende hoof, Fidusiêre Instituut van Suider-Afrika (Fisa) Afgetrede vrou wil Banxso laat likwideer: Pierre du Toit – prokureur, Mostert & Bosman Prokureurs Só kies jy die beste finansiële raadgewer: Jac de Wet – welvaartsbestuurder, PSG Wealth Die Kaapse hawe kos boere tot R26 000 per hektaar: Theo Boshoff – uitvoerende hoof, Landbousakekamer van Suid-Afrika (Agbiz) |
|
|
| | | Tegnologie | Maatskappye wil fabrieke in die ruimte begin | Ryk van Niekerk | Pieter Geldenhuys, toekomskundige en direkteur by die Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie, verbonde aan die DaVinci-sakeskool gesels oor maatkappye wat fabrieke in die ruimte wil begin. |
|
| | Wat dink die Franse van nuwe visumreëls? | Ryk van Niekerk | Sebastian de Place, president van die buitelandse handelsadviseurs vir Frankryk in SA en vennoot by Forvis Mazars gesels oor SA se nuwe visumreëls. |
|
|
|
| | Current Value | Move % | USDZAR | 17.70 29 Oct, 17:19 | 0.03 % | EURZAR | 19.09 29 Oct, 17:21 | -0.18 % | GBPZAR | 22.98 29 Oct, 17:21 | 0.22 % | BTCUSD | 71,912.60 29 Oct, 17:21 | 3.13 % |
|
|
Current Value | Move % | JSE ALSI | 87,301 29 Oct 00:00 | -0.39% | S&P500 | 5,823.52 28 Oct, 0:00 | 0.27% | Dow Jones | 42,387.57 28 Oct, 0:00 | 0.65% | BRENT | 71.05 29 Oct, 17:06 | -0.77% |
|
|
|
| | |
|