In ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Johan Gouws – Sasfin Wealth Is dit die einde vir die SAL? Professor Piet Naudé – direkteur van die Universiteit Stellenbosch se Sake-Bestuurskool Hoe kan die Internasionale Monetêre Fonds jou help? Lullu Krugel – hoof-ekonoom, PWC-Africa Mededingingskommisie klap ondernemings wat pryse met tot 900% opjaag: Ahmore Burger-Smidt – hoof van mededingingreg, Werksmans Prokureurs Kwalifiseer jy vir hulp van die werkloosheidsversekeringsfonds? Johan Botes – prokureur, Baker McKenzie |