‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ 
Maak hierdie e-pos in jou internetblaaier oop
Moneyweb
Goeienaand John
Woensdag, 19 April 2023
Vanaand op RSG Geldsake
Weeksdae 6.00nm op RSG 102fm

In ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb

Markoorsig: Johan Gouws – hoof van advies, Sasfin Wealth

Zeder wil nog “langtermyn”-waarde vir aandeelhouers ontsluit: Johan Le Roux – beleggingsbestuurder, Zeder

Is Derek Hanekom die regte persoon vir die SAL se voorsitterstoel?: Prof John Lamola –  uitvoerende hoof van die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL)

Inflasie styg wéér onverwags: Ettienne Le Roux – hoofekonoom, Rand Merchant Bank

Die Poskantoor kan werk, as…: Mark Barenes –  uitvoerende hoof, Purple Group

Kripto-bondels word al hoe meer gewild: Marius Reitz – hoofbestuurder, Luno Afrika

Luister aanlyn »
iTunes »
Spotify »
Tunein »
Google Podcasts »
Amazon »
Podbean »
Nuutste potgooie
MEER EPISODES »
RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 18 de April 2023
Aangebied deur Absa
RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 18 de April 2023
Tinus de Jager
Tinus de Jager – Moneyweb
Ons voer meer mielies uit as ooit tevore
Ons voer meer mielies uit as ooit tevore
Tinus de Jager
Dr Johnny van der Merwe, besturende direkteur van Agricultural Market Trend Analysis (AMT) gesels oor die rekordgetal mielies wat na China uitgevoer word.
Kyk hierna in buitelandse finansiële resultate
Aangebied deur PSG Wealth
Kyk hierna in buitelandse finansiële resultate
Tinus de Jager
Abrie Grobler, welvaartbestuurder by PSG Wealth Pretoria Oos gesels oor hoekom dit belangrik is vir beleggers om na buitelandse finansiële resultate te kyk.
Die klagtes rol in oor privaatheidskending, maar nog niks gebeur nie
Die klagtes rol in oor privaatheidskending, maar nog niks gebeur nie
Tinus de Jager
Ahmore Burger-Smidt, hoof van regulatoriese praktyk en direkteur: Kompetisie by Werksmans Prokureurs gesels oor hoe die POPI-wetgewing se beskerming jou raak.
Nuutste markaanwysers
SIEN MEER »    ALLE MARKAANWYSERS »
Current Value Move %
USDZAR
18.14
19 Apr, 17:29
-0.08 %
EURZAR
19.86
19 Apr, 17:27
-0.26 %
GBPZAR
22.56
19 Apr, 17:27
0.06 %
BTCUSD
29,379.10
19 Apr, 17:28
-3.27 %
Current Value Move %
JSE ALSI
78,797
19 Apr 00:00
-0.63%
S&P500
4,154.87
18 Apr, 0:00
0.09%
Dow Jones
33,976.63
18 Apr, 0:00
-0.03%
BRENT
83.48
19 Apr, 17:18
-1.32%
Blitsskakels
Home »    Daily Indicators »    SENS »
JSE Search »    Radio »    Podcasts »
Sign in »    Register »    Nuusbriewe »
Moneyweb App
Moneyweb Android App Moneyweb iOS App
Moneyweb Mobile Web App
Kontak ons
Landlyn: +27 (0)11 344 8600
Nuuskamer: [email protected]
Advertensies: [email protected]
Follow us on Facebook Follow us on Twitter Follow us on LinkedIn Follow us on YouTube
Ondersteuning
Navrae sal slegs per e-pos aangespreek word op [email protected]






This email was sent to [email protected]
why did I get this?    unsubscribe from this list    update subscription preferences
Moneyweb (Pty) Ltd · AME Office Park, 5, 8th Street · Houghton Estate · Johannesburg, Gauteng 2196 · South Africa