In ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb
Markoorsig: Jaco Eager – portefeuljebestuurder, Rand Swiss
Inflasie spring tot sy hoogste vlak in 18 maande: Ettienne le Roux – hoof ekonoom, RMB
Grand Parade smous Burger King aan private ekwiteitsgroep: Moshin Tajbhai – uitvoerende hoof, Grand Parade Investments
Sibanye-Stillwater se wins spring, ondanks lang staking by sy goudmyne: Charl Keyter – finansiële hoof, Sibanye Gold
Hoe goed is SA se universiteite in die ontluikende wêreld?: Jannie Rossouw – hoof van Wits se sakeskool
Toyota wil so baie sonpanele op sy Durban-aanlegte installeer, die groep moet hul dakke versterk: Andrew Kirby – uitvoerende hoof, Toyota |