View this email in your browser RSG Geldsake
Moneyweb Radio Follow us on Facebook  Follow us on Twitter  Follow us on Linkedin  Follow us on YouTube 
Blitsskakels:   Moneyweb Radio »    Potgooie »    Luister op jou foon »    6 Oct 2022
 

In ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb

Markoorsig: Mia Kruger – navorsing en fondsbestuur direkteur, Kruger Internasionaal

Transnet se probleme kos die mynbedryf en Suid-Afrika miljarde rande: Wilhelm Hertzog – ontleder en portefeulje bestuurder, Rozendal Partners

Hof beveel Fikile Mbalula om binne 20 dae sy werk doen te doen: Johann Ferreira – uitvoerende hoof, Intercape

Rio Tinto gaan ook ‘n reuse elektrsiteit-aanleg in Suid-Afrika bou: Werner Duvenhage – besturende direkteur, RMB

Steinheist-vervaardiger sê nog baie dokumentêre produksies kom: Wim Steyn – stigterlid, Idea Candy

 

       

 

       

NUUTSTE POTGOOIE
RSG Geldsake
Weeksdae 6:00nm op RSG 102FM - iTunes / iono.fm / Spotify / TuneIn
 

RSG Geldsake

Listen Live Link RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 05de Oktober 2022
5 Oct 2022  /  Ryk van Niekerk – Moneyweb LUISTER IN APP
Listen Live Link Hoeveel mense betaal vir goede en dienste met kriptogeldeenhede?
5 Oct 2022  /  Marius Reitz, hoofbestuurder van Luno Afrika gesels oor hoe kriptogeldeenhede oor die afgelope paar jaar verander het. LUISTER IN APP
Listen Live Link Capitec ontvang ‘n lisensie om lewensversekeringsdienste te lewer
5 Oct 2022  /  Francois Viviers, Capitec se hoof van bemarking en kommunikasie gesels oor hoekom hulle aansoek gedoen het vir hierdie lisensie en hoveel van hul 19 miljoen kliënte reeds gebruik maak van Capitec se versekeringsprodukte. LUISTER IN APP
Listen Live Link Anglo American wil ál die elektrisiteit wat dit gebruik, self opwek
5 Oct 2022  /  Darias Jonker, die energie oorgangs en Afrika scenarios prinsipaal van Anglo American gesels oor Anglo American se nuwe kragprojekte en of die finansiële model sin maak. LUISTER IN APP
Listen Live Link ‘n Staatsdiensstaking wag op die horison
5 Oct 2022  /  Chris Klopper, uitvoerende hoof van SAOU gesels oor hoekom hulle die staat se aanbod aanvaar het, wat volgende gaan gebeur en die kans op 'n staking. LUISTER IN APP
Blitsskakels:   Moneyweb Radio »    Potgooie »    Luister op jou foon »   
Kry toegang tot Moneyweb se finansiële intelligensie en ondersteun kwaliteit joernalistiek.
SLUIT AAN BY MONEYWEB
Vir slegs
R63 per maand of R630 per jaar.
Kanselleer enige tyd.