In die ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Amelia Morgenrood – aandelemakelaar, PSG Wealth Faerie Glen Hoe het die kuberaanval die GEPF geraak?: Mack Lewele – senior bestuurder: kommunikasie, Staatspensioenfonds (GEPF) Die aantal dollar-miljoenêrs in SA het die afgelope dekade met 20% gekrimp, maar nie almal is landuit nie: Amanda Smit – besturende vennoot en hoof: Suid-, Oos- en Sentraal-Afrika, Henley & Vennote PSG FS se wins styg met meer mense wat raad vra: Francois Gouws – uitvoerende hoof, PSG Financial Services-groep Eduvos help studente om ook belangrike “sagte” vaardighede te leer: Dr Riaan Steenberg – bedryfsdirekteur, NetEd Groep Van bank tot Binance: Hannes Wessels – hoof: Suid-Afrika, Binance |