RSG Geldsake, weeksdae 6.00nm op RSG 102fm
| | | Vanaand op RSG Geldsake | Weeksdae 6.00nm op RSG 102fm | In ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Chantel Marx – hoof van beleggingsnavorsing, FNB Wealth and Investments Nedbank sien ‘n skerp styging in mense wat nie hul lenings kan betaal nie: Mike Brown – uitvoerende hoof, Nedbank Beurtkrag kos Suid-Afrika dalk R77 miljard aan verlore belastinginkomste: Dawie Roodt – stigter en hoofekonoom, Efficient Groep Het jy onlangs ‘n verkeersboete in die pos gekry? Dit kan onwettig wees: Cornelia van Niekerk – stigter, Fines4U Sitrusboere die josie in vir die Europese Unie: Deon Joubert – spesiale gesant oor marktoegang en EU-sake, Suid-Afrikaanse Sitruskwekersvereniging |
|
|
| | | | Een van die dae kan jou taxi dalk vlieg | Tinus de Jager | Pieter Geldenhuys, toekomskundige en direkteur van Institute for Technology Strategy and Innovation, verbonde aan die Londense Sakeskool gesels oor die toekoms van hommeltuie. |
|
| | |
|
| | Current Value | Move % | USDZAR | 18.96 08 Aug, 17:23 | 1.43 % | EURZAR | 20.76 08 Aug, 17:23 | 0.88 % | GBPZAR | 24.12 08 Aug, 17:23 | 0.92 % | BTCUSD | 29,483.07 08 Aug, 17:23 | 1.13 % |
|
|
Current Value | Move % | JSE ALSI | 76,837 08 Aug 00:00 | -0.23% | S&P500 | 4,518.44 07 Aug, 0:00 | 0.90% | Dow Jones | 35,473.13 07 Aug, 0:00 | 1.16% | BRENT | 84.63 08 Aug, 17:10 | -1.39% |
|
|
|
| | |
|