View this email in your browser RSG Geldsake
Moneyweb Radio Follow us on Facebook  Follow us on Twitter  Follow us on Linkedin  Follow us on YouTube 
Blitsskakels:   Moneyweb Radio »    Potgooie »    Luister op jou foon »    28 Oct 2022
 

In ateljee: Tinus de Jager – Moneyweb

Markoorsig: Mia Kruger –  navorsing en fondsbestuur direkteur, Kruger Internasionaal

Groot Amerikaanse maatskappye val skerp oornag na winssyfers nie so rooskleurig is soos in die verlede nie: Professor HB Klopper –  bestuurshoof, Da Vinci Instituut

Minder mense is tevrede met waar hulle werk: Henneri Crous –  kommersiële hoof, Simplify.hr

Kenners antwoord vrae wat jou sak raak: Mia Kruger–  navorsing en fondsbestuur direkteur, Kruger Internasionaal & Jean Pierre Verster – uitvoerende hoof, Protea Capital Management

 

 

 

 

 

 

NUUTSTE POTGOOIE
RSG Geldsake
Weeksdae 6:00nm op RSG 102FM - iTunes / iono.fm / Spotify / TuneIn
 

RSG Geldsake

Listen Live Link RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 27ste Oktober 2022
27 Oct 2022  /  Ryk van Niekerk– Moneyweb LUISTER IN APP
Listen Live Link Dít is die eerste aandeel wat Kokkie Kooyman ooit gekoop het
27 Oct 2022  /  Kokkie Kooyman, direkteur en fondsbestuurder by Denker Capital gesels oor die hoe hy groot geword het, sy eerste aandeel wat hy ooit gekoop het, sy loopban en wat hy doen om te ontspan. LUISTER IN APP
Listen Live Link Altesame 128 effektetrusts besit Afrimat-aandele
27 Oct 2022  /  Andries van Heerden, uitvoerende hoof van Afrimat gesels oor die groep se strategie, of die probleme by Trasnet hulle raak, asook hoe belangrik antrasiet in die groep se portefeulje is. LUISTER IN APP
Listen Live Link “Daar is genoeg brandstof in Suid-Afrika en geen tekorte is in die vooruitsig”
27 Oct 2022  /  Makhosonke Buthelezi, woordvoerder van die Departement van Minerale Hulpbronne en Energie gesels oor hoeveel brandstofreserwes daar in SA is, asook hoe lank dit kan hou. LUISTER IN APP
Aan jou gebied deur PSG Wealth Pretoria-Oos
Listen Live Link Moenie in “borrels” belê nie, dit gaan jou baie geld kos
27 Oct 2022  /  Hennie Fourie, welvaartbestuurder by PSG Wealth Pretoria- Oos gesels oor die definisie van ‘n finansiële borrel en of daar enige iets positief uit ‘n borrel kom. LUISTER IN APP
Blitsskakels:   Moneyweb Radio »    Potgooie »    Luister op jou foon »   
Kry toegang tot Moneyweb se finansiële intelligensie en ondersteun kwaliteit joernalistiek.
SLUIT AAN BY MONEYWEB
Vir slegs
R63 per maand of R630 per jaar.
Kanselleer enige tyd.