View this email in your browser RSG Geldsake
Moneyweb Radio Follow us on Facebook  Follow us on Twitter  Follow us on Linkedin  Follow us on YouTube 
Blitsskakels:   Moneyweb Radio »    Potgooie »    Luister op jou foon »    17 Nov 2020
 

In ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb

Markoorsig: Chantal Marx – hoof van beleggingsnavorsing, FNB Wealth

GEPF is “gesond”, ondanks ekonomiese probleme: Musa Mabesa – uitvoerende hoof, GEPF

Ninety One trap hou tydens die storm sy kop bo water: Hendrik du Toit – uitvoerende hoof, Ninety One

Christo Wiese lê die tuig neer as Shoprite se voorsitter: Christo Wiese – voorsitter, Shoprite

Rooibos Beperk kan nie meer langtermynkontrakte met rooibosboere sluit nie: Martin Bergh – direkteur, Rooibos Beperk in Clanwilliam

 

NUUTSTE POTGOOIE
RSG Geldsake
Weeksdae 6:00nm op RSG 102FM - iTunes / iono.fm / Spotify / TuneIn
 

RSG Geldsake

Listen Live Link Astral Foods se omset styg, maar sy wins daal
16 Nov 2020  /   Chris Schutte – uitvoerende hoof, Astral Foods LUISTER IN APP
Listen Live Link Vodacom het nou meer as 120 miljoen kliënte
16 Nov 2020  /  Shameel Joosub – uitvoerende hoof, Vodacom LUISTER IN APP
Listen Live Link Anchor Capital is die jongste maatskappy wat sy notering op die JSE wil beëindig
16 Nov 2020  /  Peter Armitage - uitvoerende hoof en stigter, Anchor Capital LUISTER IN APP
Listen Live Link BlueNova se iESS-oplossing trek aandag in Namibië
16 Nov 2020  /  James Verster – uitvoerende hoof, BlueNova LUISTER IN APP
Listen Live Link Nuwe tegnologie kan alle virusse op oppervlaktes doodmaak
16 Nov 2020  /  Pieter Geldenhuys – toekomskundige en dosent aan die eksterne departement van die Londense Sakeskool LUISTER IN APP
Blitsskakels:   Moneyweb Radio »    Potgooie »    Luister op jou foon »   
Kry toegang tot Moneyweb se finansiële intelligensie en ondersteun kwaliteit joernalistiek.
SLUIT AAN BY MONEYWEB
Vir slegs
R63 per maand of R630 per jaar.
Kanselleer enige tyd.