In ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Mia Kruger – direkteur van navorsing en fondsbestuur, Kruger Internasionaal Geen verhoging vir staatsdienswerkers: Chris Klopper – uitvoerende hoof, die Suid-Afrikaanse Onderwysersunie Al meer mense kan hul huise en motors verloor as hulle nie paaiemente betaal nie: Leonard Benjamin – verbruikersadvokaat Die Suid-Kaap gaan net 20% tot 30% van die toeriste sien wat hulle in die verlede ontvang het: Cornelis van der Waal – navorsingshoof, Wesgro Wynbedryf lek lippe af vir ‘n goeie oes, ondanks reuse surplus van onverkoopte wyn: Conrad Schutte – konsultasiediens bestuurder, Vinpro |