RSG Geldsake, weeksdae 6.00nm op RSG 102fm
| | | Vanaand op RSG Geldsake | Weeksdae 6.00nm op RSG 102fm | In die ateljee: Tinus de Jager – Moneyweb Die rand sak terug teen ander geldeenhede: Theo Vorster – medestigter, Galileo Capital Die voormalige Minister van Finansies, sterf in Johannesburg oor die naweek: Dawie Roodt – stigter en hoofekonoom, Efficient Groep Calgro se wesensverdienste styg: Wikus Lategan – uitvoerende hoof, Calgro M3 Eskom hou die krag vir 200 dae in ‘n ry aan: Thomas Conradie – algemene bestuurder: opwekkingsingenieurswese, Eskom Transaksies neem af, maar is steeds sterk op van verlede jaar: Dr Christie Viljoen – ekonoom, PwC Pasop nou vir waaroor jy droom: Pieter Geldenhuys – toekomskundige en direkteur, Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie, verbonde aan die DaVinci-sakeskool |
|
|
| | | Persoonlike Finansies | Kenners antwoord luisteraarsvrae | Ryk van Niekerk | Schalk Louw van PSG Old Oak en Andries Nel van Kruger Internasionaal beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak. |
|
| | Mense met werk is nie baie gelukkig nie | Ryk van Niekerk | Prof Lené Graupner, professor en bedryfsielkundige: Skool vir Bedryfsielkunde en Menslike Hulpbronbestuur by die Noordwes-Universiteit (NWU) gesels oor die geestesgesondheid van werknemers in Suid-Afrika. |
|
|
|
| | Current Value | Move % | USDZAR | 17.54 14 Oct, 17:16 | 0.68 % | EURZAR | 19.13 14 Oct, 17:18 | 0.37 % | GBPZAR | 22.88 14 Oct, 17:18 | 0.55 % | BTCUSD | 66,011.60 14 Oct, 17:18 | 4.99 % |
|
|
Current Value | Move % | JSE ALSI | 86,399 14 Oct 00:00 | 0.29% | S&P500 | 5,815.03 11 Oct, 0:00 | 0.61% | Dow Jones | 42,863.86 11 Oct, 0:00 | 0.97% | BRENT | 77.60 14 Oct, 17:06 | -1.36% |
|
|
|
| | |
|