In ateljee: Tinus de Jager - Moneyweb Markoorsig: Drikus Combrinck - Capicraft Investment Partners En dus kom beurtkrag terug: Jan Oberholzer - hoofbedryfsbeampte van Eskom & Mercia Grimbeek – Chair, SAWEA Is die soewereine fonds van SA 'n moontlikheid en die VSA reageer op grond-onteiening: Maarten Ackerman - ekonoom, Citadel VW sal meer elektriese voertuie op die SA mark beskikbaar stel: Paul Wipplinger - bestuurder van groeps tegniese diens, VW Is 'n pensioenfonds die beste manier om vir u aftrede te spaar? Wouter Fourie - finansiële beplanner, Ascor & Drikus Combrinck - Capicraft Investment Partners |