RSG Geldsake, weeksdae 6.00nm op RSG 102fm
| | | Vanaand op RSG Geldsake | Weeksdae 6.00nm op RSG 102fm | In ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Theo Vorster – medestigter, Galileo Capital Elf vragmotors die naweek uitgebrand: Mary Phadi – president, Vragmotorbestuurdersvereniging van Suid-Afrika (TASA) Wat beteken die Poskantoor se probleme vir die Posbank?: Kokkie Kooyman – direkteur en fondsbestuurder, Denker Capital Die Reserwebank vries R5,5 miljard in verskeie Steinhoff-bankrekenings: Pauli van Wyk – ondersoekende joernalis, Daily Maverick Ebrahim Patel sê nee vir invoerheffings op groente: Bruce Sanday – uitvoerende hoof, Natures Green Toyota sê nuwe batterye vir elektriese voertuie kan in 10 minute laai en sal vir 1 200km hou: Pieter Geldenhuys toekomskundige en direkteur, Institute for Technology Strategy and Innovation en verbonde aan die Londense Sakeskool |
|
|
| | | Current Value | Move % | USDZAR | 18.84 10 Jul, 17:05 | -0.08 % | EURZAR | 20.69 10 Jul, 17:05 | 0.16 % | GBPZAR | 24.15 10 Jul, 17:05 | -0.05 % | BTCUSD | 30,312.66 10 Jul, 17:05 | 0.54 % |
|
|
Current Value | Move % | JSE ALSI | 74,354 10 Jul 00:00 | -0.63% | S&P500 | 4,398.95 07 Jul, 0:00 | -0.29% | Dow Jones | 33,734.88 07 Jul, 0:00 | -0.55% | BRENT | 78.71 10 Jul, 16:53 | 0.60% |
|
|
|
| | |
|