RSG Geldsake, weeksdae 6.00nm op RSG 102fm
| | | Vanaand op RSG Geldsake | Weeksdae 6.00nm op RSG 102fm | In die ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Nerina Visser – ETF strateeg en adviseur, etfSA Een van die mees bizarre dae ooit op ons markte: Jacques Conradie – uitvoerende hoof, Peregrine Capital Die president sê die private sektor moet hulle neus uit politieke sake hou: Khulekani Mathe – uitvoerende hoof, Business Unity South Africa (Busa) Konsepwetgewing dui steeds daarop dat BTW op 1 Mei styg: Charles de Wet – uitvoerende bestuurder, ENSafrica Minderheidsaandeelhouers ongelukkig oor Amanaat: Mahomed Peer – voorsitter, Amaannat Minorities Absa se wortels strek baie verder terug as wat jy dink: Jaco le Roux – Absa |
|
|
| | | Persoonlike Finansies | Kenners antwoord luisteraarsvrae | Tinus de Jager | Drikus Combrinck, uitvoerende hoof van Capicraft en Andries Nel, welvaartbestuurder by Kruger Internasionaal, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak. |
|
| Hoe raak tariewe Suid-Afrikaanse staaluitvoere | Tinus de Jager | Charles Dednam, sekretaris-generaal van die Suid-Afrikaanse Yster- en Staalinstituut (SAISI), verduidelik hoe die VSA se nuwe tariewe Suid-Afrika se staaluitvoere raak. |
|
| |
|
| | Current Value | Move % | USDZAR | 19.57 07 Apr, 17:58 | 2.16 % | EURZAR | 21.38 07 Apr, 18:00 | 2.24 % | GBPZAR | 24.92 07 Apr, 18:00 | 1.41 % | BTCUSD | 78,329.10 07 Apr, 18:00 | -0.70 % |
|
|
Current Value | Move % | JSE ALSI | 82,162 07 Apr 00:00 | 0.75% | S&P500 | 5,074.08 04 Apr, 0:00 | -5.97% | Dow Jones | 38,314.86 04 Apr, 0:00 | -5.50% | BRENT | 64.40 07 Apr, 17:47 | -0.30% |
|
|
|
| | |
|
͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏