View this email in your browser RSG Geldsake
Moneyweb Radio Follow us on Facebook  Follow us on Twitter  Follow us on Linkedin  Follow us on YouTube 
Blitsskakels:   Moneyweb Radio »    Potgooie »    Luister op jou foon »    12 Jan 2021
 

In ateljee: Tinus de Jager – Moneyweb

Markoorsig: Chantal Marx – hoof van beleggingsnavorsing, FNB Wealth

Die wynindustrie sukkel om proppe getrek te kry: Maryna Calow – kommunikasiebestuurder, Wines of South Africa (WoSA)

Dokters sê nog nee vir dieremedisyne teen Covid-19: Dr Paul van der Merwe – verkose president van die Suid-Afrikaanse Veeartsenykundige Vereniging

Rafinaderye sukkel om hulle deure oop te hou: Wilhelm Hertzog – stigtersvennoot en fondsbestuurder, Rozendal Partners

Telkom trek ‘n deel van sy saak teen Okosa terug: Jan Vermeulen – algemene redakteur, MyBroadband

En ons kyk na die beste aandele vir 2021: Nerina Visser – beursverhandelde fonds-strateeg, etfSA.co.za

 

NUUTSTE POTGOOIE
RSG Geldsake
Weeksdae 6:00nm op RSG 102FM - iTunes / iono.fm / Spotify / TuneIn
 

RSG Geldsake

Listen Live Link Wat is fout met Whatsapp
11 Jan 2021  /  Pieter Geldenhuys – toekomskundige en dosent aan die eksterne departement van die Londense Sakeskool LUISTER IN APP
Listen Live Link Vyf aandele om na te kyk in 2021
11 Jan 2021  /  Jean Pierre Verster – uitvoerende hoof, Protea Capital Management LUISTER IN APP
Listen Live Link Nog beperkings op die horizon?
11 Jan 2021  /  Jannie Rossouw – Professor, Wits se sakeskool LUISTER IN APP
Listen Live Link Reuben Riffel sê Covid-19 sit die plaat onder sy potte af
11 Jan 2021  /  Reuben Riffel – sjef en restaurateur LUISTER IN APP
Listen Live Link Markoorsig: Markte voor die presidentsrede
11 Jan 2021  /  Jaco Eagar – Rand Swiss LUISTER IN APP
Blitsskakels:   Moneyweb Radio »    Potgooie »    Luister op jou foon »   
Kry toegang tot Moneyweb se finansiële intelligensie en ondersteun kwaliteit joernalistiek.
SLUIT AAN BY MONEYWEB
Vir slegs
R63 per maand of R630 per jaar.
Kanselleer enige tyd.