In die ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Amelia Morgenrood – aandelemakelaar, PSG Wealth Faerie Glen Multichoice bloei steeds intekenare: Tim Jacobs – uitvoerende hoof, MultiChoice Het SA ’n staatsbeheerde verskepingsmaatskappy nodig?: Dr Joachim Vermooten – vervoerekonoom Die staat wil grond onteien vir transmissielyne: Lungisa Magwentshu – senior bestuurder: grond & regte, Nasionale Transmissiemaatskappy, Eskom Ontmoet die beste maker van Chenin Blanc in die wêreld: Johan Jordaan – keldermeester, Spier |