In ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Schalk Louw – portefeuljebestuurder en -strateeg by PSG Wealth Die SAL se sakereddingsproses kom teen die einde van die maand tot ’n einde: Antoinette Slabbert – joernalis, Rapport Kenners beantwoord luisteraars se vrae oor persoonlike finansies: Schalk Louw – portefeuljebestuurder en -strateeg by PSG Wealth & Rita Cool – finansiële beplanner, Alexander Forbes |