In die ateljee: Tinus de Jager – Moneyweb Markoorsig: Mia Kriegler – navorsing en fondsbestuur direkteur, Kruger Internasionaal Die regering maak sy meesterplan vir gasenergie bekend: Hügo Krüger – energieontleder Die Rode eiendomsverslag wys groter belangstelling in nywerheidseiendom: Kobus Lamprecht – hoof: navorsing en publikasies, Rode & Genote Waar los die BHP aanbod Anglo se Suid-Afrikaanse aandele?: Wilhelm Hertzog – ontleder en portefeulje bestuurder, Rozendal Vennote Kenners vra vir meer inligting op kospakkies: Petronell Kruger – programbestuurder, Healthy Living (HEALA) Sportafrigter gebruik KI om sy hoof in die pad gesteek te kry: Pieter Geldenhuys – toekomskundige en direkteur, Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie, verbonde aan die Londense Sakeskool |