In ateljee: Tinus de Jager – Moneyweb Die indeks vir alle aandele styg in Johannesburg en volg internasionale markte hoër: Johan Gouws – hoof van advies, Sasfin Wealth Die regering gee minder geld uit as wat hy inkry vir die eerste keer in drie jaar: Prof. Jannie Rossouw – professor by Wits se Sakeskool Eskom vra mense om vir verniet elektrisiteit aansoek te doen: Stefanie Janse van Rensburg – Eskom woordvoerder Dit lyk asof die petrolprys weer volgende maand gaan styg: Mike Schussler – ekonoom, Economists.co.za Die jagbedryf word ook geraak deur werkverliese in die toerismebedryf: Dries van Coller – Bestuurshoof van die professionele jagtervereeniging Ons praat oor wat die week met kriptogeldeenhede gebeur het: Marius Reitz – algeneme bestuurder, Luno |