In ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Nerina Visser – direkteur, ETF-strateeg en finansiële adviseur, etfSA Die regering aanvaar die beginsel van eens bemagtig, altyd bemagtig in die mynbedryf: Wilhelm Hertzog – portefeulje bestuurder, Rozendal Partners “Naspers- en Prosus-aandeelhouers se geduld is op”: Piet Viljoen – voorsitter van RECM PPC vermy ‘n regte-uitgifte: Roland van Wijnen – uitvoerende hoof, PPC Shoprite wil 25% van sy elektrisiteit self met sonpanele opwek: Wendy van Rensburg – Volhoubaarheidsbestuurder, Shoprite Group Nuwe toepassing maak nuwe markte vir boere oop: Jaco Crafford – Key Trade Accounts & Central Region, HelloChoice |