‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ 
Maak hierdie e-pos in jou internetblaaier oop
Moneyweb
Goeienaand John
Woensdag, 7 Mei 2025
Vanaand op RSG Geldsake
Weeksdae 6.00nm op RSG 102fm

In die ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb

Markoorsig: JB Smith – besturende direkteur en portefeuljebestuurder, Sequoia Capital Management

Die privaatsektor wen eerste NGV-veldslag, maar die oorlog lê nog voor: Dr Katlego Mothudi – besturende direkteur, Raad van Gesondheidsorg-befondsers

Kleuterzone-likwidateurs wil Anthonie Bougas se ouers sekwestreer: Mathys Krog – Mathys Krog Prokureurs

Gauteng-regering wil Gautrein-pryse vir arm mense halfveer: Kedibone Diale-Tlabela – LUR vir vervoer, Gauteng

Capitec Connect word in drie jaar die grootste virtuele selfoonnetwerk in Suid-Afrika: Dr Dalene Steyn – hoof, Capitec Connect

Etherium ondergaan ’n broodnodige opdatering: Christo de Wit – hoof, Luno Suid-Afrika

Luister aanlyn »
iTunes »
Spotify »
Tunein »
Amazon »
Podbean »
Nuutste potgooie
MEER EPISODES »
RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 6 Mei 2025
RSG Geldsake Volledige Program
RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 6 Mei 2025
Ryk van Niekerk
Ryk van Niekerk – Moneyweb.
Handelstariewe raak ook die wolbedryf
Aangebied deur FNB Agri
Handelstariewe raak ook die wolbedryf
Ryk van Niekerk
Jacques le Roux, hoofbestuurder van die OVK-groep, gesels oor die wisselvalligheid in die wolbedryf
Momemtum waarsku oor toename in identiteitsdiefstal om onwettige beleggingskemas te bemark
Momemtum waarsku oor toename in identiteitsdiefstal om onwettige beleggingskemas te bemark
Ryk van Niekerk
Nico Kotze, die Momentum-groep se hoof van inligtingstegnologie-sekuriteit, gesels oor 'n toename in identiteitsdiefstal.
Die hofsaak oor die grondwetlikheid van die Wysigingswet op Gelyke Indiensname begin in Pretoria
Die hofsaak oor die grondwetlikheid van die Wysigingswet op Gelyke Indiensname begin in Pretoria
Ryk van Niekerk
Die DA se hofsaak oor die Wysigingswet op Gelyke Indiensneming het vandag in die Hooggeregshof in Pretoria begin. Thembinkosi Mkalipi, adjunk-direkteur-generaal vir arbeidsbeleid en nywerheidsverhoudinge by die Departement van Indiensneming en Arbeid, en prof. Hugo Pienaar, direkteur by Thomson Wilks Prokureurs, gesels oor hierdie Wysigingswet en die hofsaak.
Nuutste markaanwysers
SIEN MEER »    ALLE MARKAANWYSERS »
Current Value Move %
USDZAR
18.23
07 May, 17:37
0.17 %
EURZAR
20.68
07 May, 17:37
-0.16 %
GBPZAR
24.31
07 May, 17:37
-0.02 %
BTCUSD
97,008.40
07 May, 17:37
2.46 %
Current Value Move %
JSE ALSI
91,497
07 May 00:00
-0.58%
S&P500
5,606.91
06 May, 0:00
-0.77%
Dow Jones
40,829.00
06 May, 0:00
-0.95%
BRENT
61.49
07 May, 17:26
-0.84%
Blitsskakels
Home »    Daily Indicators »    SENS »
JSE Search »    Radio »    Podcasts »
Sign in »    Register »    Nuusbriewe »
Moneyweb App
Moneyweb Android App Moneyweb iOS App
Moneyweb Mobile Web App
Kontak ons
Landlyn: +27 (0)11 344 8600
Nuuskamer: [email protected]
Advertensies: [email protected]
Follow us on Facebook Follow us on X/Twitter Follow us on LinkedIn Follow us on YouTube Follow us on WhatsApp
Ondersteuning
Navrae sal slegs per e-pos aangespreek word op [email protected]






This email was sent to [email protected]
why did I get this?    unsubscribe from this list    update subscription preferences
Moneyweb (Pty) Ltd · AME Office Park, 5, 8th Street · Houghton Estate · Johannesburg, Gauteng 2196 · South Africa