‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ 
Maak hierdie e-pos in jou internetblaaier oop
Moneyweb
Goeienaand John
Donderdag, 26 Junie 2025
Vanaand op RSG Geldsake
Weeksdae 6.00nm op RSG 102fm

In die ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb

Markoorsig: Drikus Combrinck – uitvoerende hoof, Capicraft

Die president steek ’n DA-adjunkminister in die pad. Wat nou?: Dawie Boonzaaier – joernalis, Rapport

Kan die konstruksiesektor R1 triljoen se infrastruktuur bou?: Dr Roelof Botha – ekonoom

Só kies die FSCA watter sake om te ondersoek: Gerhard van Deventer – hoof van ondersoeke, Die Gedragsowerheid vir die Finansiële Sektor (Fsca)

Is ekonomie ’n wetenskap of ’n geraaiery?: Ulrich Joubert – onafhanklike ekonoom

Luister aanlyn »
iTunes »
Spotify »
Tunein »
Amazon »
Podbean »
Sponsored
Nuutste potgooie
MEER EPISODES »
RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 25 Junie 2025
RSG Geldsake Volledige Program
RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 25 Junie 2025
Ryk van Niekerk
Ryk van Niekerk – Moneyweb.
Meer mense begin met kripto vir wegneemetes betaal
Kripto
Meer mense begin met kripto vir wegneemetes betaal
Ryk van Niekerk
Christo de Wit, hoof van Luno Suid-Afrika, gesels oor die gebruik van kripto om betalings te maak.
Hoe gemaak as daar “onbekende” debietorders van jou rekening afgaan?
Hoe gemaak as daar “onbekende” debietorders van jou rekening afgaan?
Ryk van Niekerk
Liesl Peyper, senior joernalis by Moneyweb, gesels oor onbekende debietorders.
Die staat het nog nie 2.5 miljoen hektaar aan swart boere oorgedra nie
Die staat het nog nie 2.5 miljoen hektaar aan swart boere oorgedra nie
Ryk van Niekerk
Wandile Sihlobo, hooofekonoom van die Landbousakekamer van Suid-Afrika (Agbiz), deel sy insigte oor die vertraging in grondhervorming en hoe dit swart boere se deelname aan die landbousektor beïnvloed.
Sponsored
Nuutste markaanwysers
SIEN MEER »    ALLE MARKAANWYSERS »
Current Value Move %
USDZAR
17.77
26 Jun, 17:25
-0.01 %
EURZAR
20.79
26 Jun, 17:25
0.35 %
GBPZAR
24.40
26 Jun, 17:25
0.53 %
BTCUSD
107,372.30
26 Jun, 17:25
-0.23 %
Current Value Move %
JSE ALSI
95,968
26 Jun 00:00
0.69%
S&P500
6,092.16
25 Jun, 0:00
0.00%
Dow Jones
42,982.43
25 Jun, 0:00
-0.25%
BRENT
67.64
26 Jun, 17:12
1.04%
Blitsskakels
Home »    Daily Indicators »    SENS »
JSE Search »    Radio »    Podcasts »
Sign in »    Register »    Nuusbriewe »
Moneyweb App
Moneyweb Android App Moneyweb iOS App
Moneyweb Mobile Web App
Kontak ons
Landlyn: +27 (0)11 344 8600
Nuuskamer: [email protected]
Advertensies: [email protected]
Follow us on Facebook Follow us on X/Twitter Follow us on LinkedIn Follow us on YouTube Follow us on WhatsApp
Ondersteuning
Navrae sal slegs per e-pos aangespreek word op [email protected]






This email was sent to [email protected]
why did I get this?    unsubscribe from this list    update subscription preferences
Moneyweb (Pty) Ltd · AME Office Park, 5, 8th Street · Houghton Estate · Johannesburg, Gauteng 2196 · South Africa