In ateljee: Tinus de Jager – Moneyweb Markoorsig: Drikus Combrinck – uitvoerende hoof, Capicraft Investment Partners Die minister van finansies voorspel ‘n ekonomiese oplewing in 2021: Mike Schussler – hoofekonoom, Economist.co.za Die wildindustrie gaan gebuk onder die inperkings: Dries van Coller – voorsitter van die Professionele Jagtersvereeniging, Phasa Dis Vrydagaand, so ons praat oor hoe jou geldsake deur die gebeure in ons land, en oor die wêreld, geraak word: Drikus Combrinck – uitvoerende hoof, Capicraft Investment Partners & JB Smith – portefeuljebestuurder, Sequoia Capital Management |