RSG Geldsake, weeksdae 6.00nm op RSG 102fm
| | Dinsdag, 19 November 2024 |
|
|
| Vanaand op RSG Geldsake | Weeksdae 6.00nm op RSG 102fm | In die ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Nerina Visser – ETF strateeg en adviseur, etfSA Die konstruksiemafia ontwrig R63 miljard se projekte:Dean Macpherson – minister, departement van openbare werke en infrastruktuur Sondag is D-Dag vir elektrisiteitmeters: Johan Hopely – senior bestuurder, Impact Meter Services Vra dié vrae aan jou finansiële raadgewer: Jac de Wet – welvaartsbestuurder, PSG Wealth Van Pinetown deur Johannesburg na Bloem: Francois Nel – bestuurder: omgewingsgesondheid en -veiligheid, Laeveld Agrochem |
|
|
| | | Waar kom Absa vandaan? | Ryk van Niekerk | Kokkie Kooyman, direkteur en fondsbestuurder by Denker Capital gesels oor die geskiedenis van Absa. |
|
| Aangebied deur B4SA | Die SA privaatsektor staan saam om die regering te help | Ryk van Niekerk | Meer as 160 van Suid-Afrika se voorste uitvoerende hoofde het by die CEO Pledge aangesluit, wat die regering-besigheid-vennootskap ondersteun om 'n beter toekoms vir ons land te bou. Mpumi Zikalala, uitvoerende hoof van Kumba Iron Ore, is verbind tot hierdie belofte en gesels oor die tweede fase van die CEO Pledge. |
|
| WeBuyCars loop op al ses silinders | Ryk van Niekerk | WeBuyCars het in April op die JSE genoteer en het vandag sy eerste jaarresultate bekendgemaak. Die medestigter en uitvoerende hoof, Faan van der Walt gesels oor die groep se winssyfers. |
|
|
|
| | Current Value | Move % | USDZAR | 18.05 19 Nov, 16:48 | 0.59 % | EURZAR | 19.11 19 Nov, 16:50 | 0.42 % | GBPZAR | 22.84 19 Nov, 16:50 | 0.40 % | BTCUSD | 91,939.40 19 Nov, 16:50 | 0.62 % |
|
|
Current Value | Move % | JSE ALSI | 84,467 19 Nov 00:00 | 0.05% | S&P500 | 5,893.62 18 Nov, 0:00 | 0.39% | Dow Jones | 43,389.60 18 Nov, 0:00 | -0.13% | BRENT | 73.46 19 Nov, 16:38 | 0.29% |
|
|
|
| | |
|