In ateljee: Tinus de Jager – Moneyweb Markoorsig: Theo Vorster – medestigter, Galileo Capital Die Internasionale Monitêre Fonds verwag net 0.1% groei in Suid-Afrika vanjaar: Prof Jannie Rossouw – Wits Sakeskool 12% van die wêreld se energie word nou uit son- en windkrag opgewek: Mercia Grimbeeck – raadslid van die Suid-Afrikaanse windenergievereeniging (SAWEA) en direkteur van ontwikkeling by Enertag SA Stellenbosch loods sy biomediese navorsingsinstituut in Tygerberg: Prof Nico Gey van Pittius – visedekaan: Navorsing en Internasionalisering van die US se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe Daar is nou ‘n virus vir die Mac!: Jan Vermeulen – redakteur, MyBroadband |