RSG Geldsake, weeksdae 6.00nm op RSG 102fm
| | | Vanaand op RSG Geldsake | Weeksdae 6.00nm op RSG 102fm | In ateljee: Tinus de Jager – Moneyweb Markoorsig: Johan Gouws – hoof van advies, Sasfin Wealth Sakevertroue sak vir die vyfde maand in ‘n ry: Elize Kruger – onafhanklike ekonoom Die inkomstediens se belastingaankondiging is onverwags: Piet Nel – projekdirekteur, beroepontwikkeling (belasting), SAICA Die Monitêre Fonds het ‘n hele paar voorstelle vir Suid-Afrika: Prof. Jannie Rossouw – Wits Sakeskool Zimbabwiërs gryp na aandele: Dawie Roodt – uitvoerende direkteur en hoofekonoom, Efficient Groep Discovery sê lewenseise neem af, maar Covid het nog gevolge: Riaan van Reenen – bestuurshoof, Discovery Life Die Amerikaners het hulle mes in vir kriptoplatforms: Christo de Witt – hoof van bedrywighede, Luno Afrika |
|
|
| | | | | | Mosambiek het nou Starlink | Tinus de Jager | Jan Vermeulen, redakteur van MyBroadband gesels oor Mosambiek wat nou Starlink het, hoeveel hulle betaal en wanneer dit in Suid-Afrika uitgerol sal word. |
|
|
|
| | | Current Value | Move % | USDZAR | 19.06 07 Jun, 16:23 | -0.81 % | EURZAR | 20.43 07 Jun, 16:25 | -0.47 % | GBPZAR | 23.79 07 Jun, 16:25 | -0.10 % | BTCUSD | 26,577.56 07 Jun, 16:23 | -1.72 % |
|
|
Current Value | Move % | JSE ALSI | 77,457 07 Jun 00:00 | 0.80% | S&P500 | 4,283.85 06 Jun, 0:00 | 0.24% | Dow Jones | 33,573.28 06 Jun, 0:00 | 0.03% | BRENT | 77.24 07 Jun, 16:13 | 1.52% |
|
|
|
| | |
|