View this email in your browser RSG Geldsake
Moneyweb Radio Follow us on Facebook  Follow us on Twitter  Follow us on Linkedin  Follow us on YouTube 
Blitsskakels:   Moneyweb Radio »    Potgooie »    Luister op jou foon »    19 Jan 2021
 

In ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb

Markoosig: Jaco Eagar – portefeuljebestuurder, Rand Swiss

Die FSCA voltooi sy ondersoek na MTI: Gerhard van Deventer – ondersoekhoof, FSCA

SA kan oor die volgende drie maande meer beurtkrag ervaar: Sikonathi Mantshantsha – woordvoerder, Eskom

Hoeveel verdien nie-uitvoerende direkteure in SA?: Andreas Horak – direkteur, PwC se afdeling vir mense en organisasies

Verslag dui op rassisme in die mediese fondsbedryf: Riana de Lange – nuusredakteur, Sake24

 

NUUTSTE POTGOOIE
RSG Geldsake
Weeksdae 6:00nm op RSG 102FM - iTunes / iono.fm / Spotify / TuneIn
 

RSG Geldsake

Listen Live Link Moet batebestuurders bekommerd wees oor vlaag van denoterings op die JSE?
18 Jan 2021  /  Jean Pierre Verster – uitvoerende hoof, Protea Capital Management LUISTER IN APP
Listen Live Link Watter tegnologie-produkte het by die CES-ekspo uitgestaan?
18 Jan 2021  /  Pieter Geldenhuys – toekomskundige en dosent aan die eksterne departement van die Londense Sakeskool LUISTER IN APP
Listen Live Link Die prys van rhodium skiet deur die dak
18 Jan 2021  /  Stephan Engelbrecht – fondsbestuurder, Anchor Capital LUISTER IN APP
Listen Live Link Kan ondernemings hul werknemers verplig om teen Covid-19 ingeënt te word?
18 Jan 2021  /  Hugo Pienaar – direkteur in die indiensnemingspraktyk, Cliffe Dekker Hofmeyr LUISTER IN APP
Listen Live Link Markoorsig: Kleinhandelaandele baat by positiewe markstemming
18 Jan 2021  /  Theo Vorster – Galileo Capital LUISTER IN APP
Blitsskakels:   Moneyweb Radio »    Potgooie »    Luister op jou foon »   
Kry toegang tot Moneyweb se finansiële intelligensie en ondersteun kwaliteit joernalistiek.
SLUIT AAN BY MONEYWEB
Vir slegs
R63 per maand of R630 per jaar.
Kanselleer enige tyd.