RSG Geldsake, weeksdae 6.00nm op RSG 102fm
| | Dinsdag, 11 Februarie 2025 |
|
|
| Vanaand op RSG Geldsake | Weeksdae 6.00nm op RSG 102fm | In die ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Drikus Combrinck – uitvoerende hoof, Capicraft Die DA hof toe om die Onteieningswet ter syde te laat stel: Helen Zille – voorsitter: federale raad, Demokratiese Alliansie (DA) Goud stroom van Londen na Amerika: Dawid Heyl – portefeuljebestuurder, Ninety One Verminder so jou persoonlike belastingaanspreeklikheid: Jac de Wet – welvaartsbestuurder, PSG Wealth Ontmoet die Jongboer van die jaar: Dean Barnard – eienaar, Oppie Plaas Boerdery |
|
|
| | | Geskiedenis van Maatskappye | Waar kom Chappies vandaan? | Ryk van Niekerk | Marli Visagie, bestuurder van innovasie by Mondelez, gesels oor die geskiedenis van Chappies. |
|
| | Trump en SA: Hoe het ons hier gekom? | Ryk van Niekerk | Niel Diamond, president en voorsitter van die Suid-Afrikaanse Sakekamer in die VSA (Saccusa), Christo van der Rheede, uitvoerende direkteur van die FW de Klerk-stigting, en die ekonoom dr. Roelof Botha deel hul reaksies en insigte oor president Donald Trump se opmerkings oor Suid-Afrika. |
|
|
|
| | Current Value | Move % | USDZAR | 18.45 11 Feb, 17:57 | 0.08 % | EURZAR | 19.08 11 Feb, 17:59 | 0.46 % | GBPZAR | 22.89 11 Feb, 17:59 | 0.37 % | BTCUSD | 97,016.70 11 Feb, 17:57 | -0.36 % |
|
|
Current Value | Move % | JSE ALSI | 87,563 11 Feb 00:00 | -0.23% | S&P500 | 6,066.44 10 Feb, 0:00 | 0.67% | Dow Jones | 44,470.41 10 Feb, 0:00 | 0.38% | BRENT | 76.74 11 Feb, 17:46 | 0.96% |
|
|
|
| | |
|
͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏ ͏