In ateljee: Tinus de Jager – Moneyweb Die beurs en die rand hou koers na gisteraand se Parlementskuiwe: Nerina Visser – beursverhandeldefondsstrateeg ETFsa.co.za Nuwe ministers van finansies en kleinsakeontwikkeling sal maar die wind van voor kry, met probleme wat hindernisse vir die SA ekonomie daarstel: HB Klopper – uitvoerende dekaan, Navorsing en Institusionele Vennootskappe by die Da Vinci Instituut OneDayOnly sê wynverkope groei sterk in Julie: Lientjie McLachlyn – wynaankoper OneDayOnly Kenners beantwoord luisteraars se vrae oor persoonlike finansies: Nerina Visser – beursverhandeldefondsstrateeg ETFsa.co.za & Hester van der Merwe – finansiële beplanner, Ultima Financial Planners |