In die ateljee: Tinus de Jager – Moneyweb Die rand en die beurs hou aan wipplank ry: Nerina Visser – ETF strateeg en adviseur, etfSA Die Amerikaanse ekonomie skep weer meer werkgeleenthede: Dr Roelof Burger – professor: Eenheid vir Omgewingswetenskappe en Bestuur, Noordwes-Universiteit Senwes wys hulle resultate in moeilike omstandighede: Francois Strydom, bestuurshoof van Senwes Hoe maak die KI modelle geld vir hulle beleggers?: Carel de Jager – groepleier, WNNR Kenners antwoord luisteraarsvrae: Nerina Visser – ETF strateeg en adviseur, etfSA & Richus Nel – finansiële beplanner, PSG Wealth |