In die ateljee: Tinus de Jager – Moneyweb Die beurs en die rand sak na verlede week se goeie lopie: Schalk Louw – welvaartbestuurder, PSG Old Oak Daar is nog ‘n paar stappe nodig voor die Weskaap nog ‘n internasionale lughawe kry: Deon Cloete – besturende direkteur, Cape Winelands Airport Kan ‘n groot boete werkgewers meer laat oplet na die KBVA se beslissings?: Adv. Tertius Wessels – regsdirekteur, Strata- G Labour Solutions Nerina Visser van ETFsa se aandeelkeuses vir 2023: Nerina Visser – ETF strateeg en adviseur, etfSA Doen dit om veilig op die pad te bly: Layton Beard – woordvoerder, Automobiel Assosiasie (AA) Wat hou 2024 vir nuwe tegnologie in?: Pieter Geldenhuys – toekomskundige en direkteur Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie, verbonde aan die Londense Sakeskool |