View this email in your browser RSG Geldsake
Moneyweb Radio Follow us on Facebook  Follow us on Twitter  Follow us on Linkedin  Follow us on YouTube 
Blitsskakels:   Moneyweb Radio »    Potgooie »    Luister op jou foon »    12 Oct 2022
 

In ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb

Markoorsig: Mia Kruger–  navorsing en fondsbestuur direkteur, Kruger Internasionaal                                  

Daar is ‘n 85% kans dat SA op die FATF-gryslys gaan kom: Stuart Theobald – voorsitter, Intellidex

Vakbonde verwerp Transnet se jongste loonverhoging; skepe dam op voor Hawens: Hugo Pienaar – direkteur, Cliff Dekker Hofmeyer

Zeder verkoop nóg bates: Johan le Roux –  finansiële direkteur – Zeder

Nóg ‘n ekonomiese aanwyser wys dat SA ekonomie agteruit boer: Elize Kruger, onafhanklike ekonoom

Jy kan nou tjops en wors met bitcoin (in Amerika) koop: Marius Reitz- hoofbestuurder, Luno Afrika

 

 

 

 

 

 

 

 

 

       

NUUTSTE POTGOOIE
RSG Geldsake
Weeksdae 6:00nm op RSG 102FM - iTunes / iono.fm / Spotify / TuneIn
 

RSG Geldsake

Listen Live Link RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 11de Oktober 2022
11 Oct 2022  /  Tinus de Jager – Moneyweb LUISTER IN APP
Listen Live Link UpnUp sê sy toepassing lok belangstelling, selfs met laer kriptopryse
11 Oct 2022  /  Marnus Minie, uitvoerende hoof van UpnUp gesels oor die slimfoontoepassing wat jou kleingeld in kripto laat spaar en of daar baie belangstelling in die toepassing is. LUISTER IN APP
Listen Live Link Momentum Beleggings voorspel ‘n groeikoers van 1.7% vir Suid-Afrika in 2023
11 Oct 2022  /  Herman van Papendorp, hoof van beleggingsnavorsing en bate-allokasie by Momentum gesels oor Momentum se oorsig van die wêreld-ekonomie en hoe groot die werklikheid van ekonomiese groei in Afrika is. LUISTER IN APP
Listen Live Link Die stryd om armoede gaan nie sy 2030 doelwit haal nie
11 Oct 2022  /   Prof. Jannie Rossouw, professor van die Wits sakeskool gesels oor die doelwit om armoede voor einde 2030 uit te wis wat nie gehaal gaan word nie. LUISTER IN APP
Listen Live Link Die JSE en die NYSE sluit ‘n samewerkingsooreenkoms om nuwe beleggingsmoontlikhede te skep
11 Oct 2022  /  Fatima Laher, stafhoof van die JSE gesels oor 'n samewerkingooreenkoms tussen die JSE en die New York aandeelbeurs, en hoe beleggers voordeel kan trek hieruit. LUISTER IN APP
Blitsskakels:   Moneyweb Radio »    Potgooie »    Luister op jou foon »   
Kry toegang tot Moneyweb se finansiële intelligensie en ondersteun kwaliteit joernalistiek.
SLUIT AAN BY MONEYWEB
Vir slegs
R63 per maand of R630 per jaar.
Kanselleer enige tyd.