In ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Drikus Combrinck – uitvoerende hoof, Capicraft Investment Partners Clicks se wins styg ondanks die grendeltyd: Vikesh Ramsunder – uitvoerende hoof, Clicks Brexit-spanning is weer aan die opbou: Deon Gouws – beleggingshoof, Credo Wealth in Londen Ford beleef ‘n blink uitvoer-maand in September: Conrad Groenewald – Direkteur vir verkoopsbedrywighede, Ford Suider-Afrika Die risiko vir beurtkrag raak al hoe laer: Jan Oberholzer – bedryfshoof, Eskom |