‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ ‌ 
Maak hierdie e-pos in jou internetblaaier oop
Moneyweb
Goeienaand John
Dinsdag, 31 Januarie 2023
Vanaand op RSG Geldsake
Weeksdae 6.00nm op RSG 102fm

In ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb

Markoorsig: Schalk Louw – welvaartbestuurder, PSG Old Oak

Beurtkrag het vyf persentasiepunte van SA se 2020-groeikoers afgesny: Lullu Krugel – hoofekonoom, PWC Suid-Afrika

SA korrupsievlakke was in 2022 op dieselfde vlak as in 2012: Janine Erasmus – webwerf redakteur, Corruption Watch

Transnet wil hê private operateurs moet die spoorlyn tussen Durban en Johannesburg bedryf: Jan-Louis Spoelstra – onafhanklike raadslid, Interim Rail Economic Regulator Capacity

Daar is nog tyd om tot ‘n uittree-annuiteit by te dra om die volle belastingvoordeel te benut: Jac de Wet – welvaartsbestuurder, PSG Wealth

Dit is nie ‘n turksvy om met turksvye te boer nie: Dewald van der Berg – mede-eienaar en bestuurder, Witkraal Plaas

Luister aanlyn »
iTunes »
Spotify »
Tunein »
Google Podcasts »
Amazon »
Podbean »
Nuutste potgooie
MEER EPISODES »
RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 30ste Januarie 2023
Aangebied deur Absa
RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 30ste Januarie 2023
Ryk van Niekerk
Ryk van Niekerk – Moneyweb
Maatskappye wat fakture aan kliënte e-pos moet seker maak dit word nie onderskep nie
Maatskappye wat fakture aan kliënte e-pos moet seker maak dit word nie onderskep nie
Ryk van Niekerk
Professor Basie von Solms, direkteur van die Sentrum vir Kuberveiligheid aan die Universiteit van Johannesburg gesels oor 'n onlangse hofuitspraak oor kubermisdaad wat almal raak.
Die regering wil jou (dalk) betaal om sonpanele op jou dak te sit
Die regering wil jou (dalk) betaal om sonpanele op jou dak te sit
Ryk van Niekerk
Jan Vermeulen, joernalis by MyBroadband gesels oor inisiatiewe om minder krag te gebruik.
Is die billike waarde van die rand R9.50/$? Die Big Mac-indeks sê só
Is die billike waarde van die rand R9.50/$? Die Big Mac-indeks sê só
Ryk van Niekerk
Dawie Roodt, uitvoerende direkteur en hoofekonoom van Efficient Groep gesels oor hoeveel ag op die Big Mac-indeks geslaan moet word en wat dit uit bestaan.
Nuutste markaanwysers
SIEN MEER »    ALLE MARKAANWYSERS »
Current Value Move %
USDZAR
17.45
31 Jan, 17:29
0.34 %
EURZAR
18.91
31 Jan, 17:29
0.21 %
GBPZAR
21.45
31 Jan, 17:29
-0.14 %
BTCUSD
23,119.30
31 Jan, 17:28
1.67 %
Current Value Move %
JSE ALSI
79,477
31 Jan 00:00
-1.06%
S&P500
4,017.77
30 Jan, 0:00
-1.30%
Dow Jones
33,717.09
30 Jan, 0:00
-0.77%
BRENT
85.04
31 Jan, 17:19
0.78%
Blitsskakels
Home »    Daily Indicators »    SENS »
JSE Search »    Radio »    Podcasts »
Sign in »    Register »
Moneyweb App
Moneyweb Android App Moneyweb iOS App
Moneyweb Mobile Web App
Kontak ons
Landlyn: +27 (0)11 344 8600
Nuuskamer: [email protected]
Advertensies: [email protected]
Follow us on Facebook Follow us on Twitter Follow us on LinkedIn Follow us on YouTube
Ondersteuning
Navrae sal slegs per e-pos aangespreek word op [email protected]






This email was sent to [email protected]
why did I get this?    unsubscribe from this list    update subscription preferences
Moneyweb (Pty) Ltd · AME Office Park, 5, 8th Street · Houghton Estate · Johannesburg, Gauteng 2196 · South Africa