In ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Theo Vorster – medestigter, Galileo Capital Beurtkrag en hoër elektrisiteitspryse gaan die myboubedryf klap: Henk Langenhoven, – hoofekonoom, Minerale Raad Jy kan dalk sukkel om hoender by jou naaste KFC te kry: Chris Schutte – uitvoerende hoof, Astral Foods Ekonome en huishoudings dink anders oor inflasie, ekonomiese groei: Hugo Pienaar – hoofekonoom, Buro vir Ekonomiese Ondersoek Dié kinderboek moet alle uitvoerende hoofde wakker hou: Pieter Geldenhuys – toekomskundige en dosent aan die eksterne departement van die Londense Sakeskool |