RSG Geldsake, weeksdae 6.00nm op RSG 102fm
| | | Vanaand op RSG Geldsake | Weeksdae 6.00nm op RSG 102fm | In ateljee: Tinus de Jager – Moneyweb Markoorsig: Drikus Combrinck – uitvoerende hoof, Capicraft Besigheidsleiers en die openbaresektor eindig hulle vergadering in Davos, Switserland, en lewenskostes staan hoog op die agenda: Prof. Jannie Rossouw van die Wits Sakeskool ‘n Plan om klein sakeondernemings te help word binne die volgende twee weke verwag: Mxonlisi Matsamba – bestuurshoof van Sefa Maandag 23 Januarie is nog ‘n sperdatum vir belastingopgawes: Piet Nel – projekdirekteur, beroepontwikkeling (belasting) by SAICA Kenners antwoord luisteraarsvrae: Drikus Combrinck, Capicraft Investment Partners en Elke Brink – PSG Wealth, Stellenbosch |
|
|
| | | | | | Wat gaan aan by Spar? | Ryk van Niekerk | Daar is verskeie bestuursprobleme wat by die Spar-groep uitspeel. Jean Pierre Verster, uitvoerende hoof by Protea Capital Management gesels oor wat gebeur het. |
|
|
|
| | Current Value | Move % | USDZAR | 17.17 20 Jan, 16:57 | -0.67 % | EURZAR | 18.60 20 Jan, 16:59 | -0.55 % | GBPZAR | 21.24 20 Jan, 16:59 | -0.73 % | BTCUSD | 21,139.92 20 Jan, 16:57 | 0.95 % |
|
|
Current Value | Move % | JSE ALSI | 79,260 20 Jan 00:00 | -0.31% | S&P500 | 3,898.85 19 Jan, 0:00 | -0.76% | Dow Jones | 33,044.56 19 Jan, 0:00 | -0.76% | BRENT | 86.08 20 Jan, 16:48 | -0.20% |
|
|
|
| | |
|