RSG Geldsake, weeksdae 6.00nm op RSG 102fm
| | Woensdag, 30 Oktober 2024 |
|
|
| Vanaand op RSG Geldsake | Weeksdae 6.00nm op RSG 102fm | In die ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Begrotingsoorsig: Enoch Godongwana – minister van finansies, Nasionale Tesourie & Dr Elna Moolman – hoof: finansiële markte, Standard Bank Groep Navorsing & Ekonomie & Edward Kieswetter – kommissaris, Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens & Khulekani Mathe – uitvoerende hoof, Busa & Adv Stefanie Fick – uitvoerende hoof van verantwoordbaarheid, Outa Markoorsig: Johan Gouws – hoof: welvaartadviesdienste, PPS |
|
|
| | | Landbou | Die Kaapse hawe kos boere tot R26 000 per hektaar | Ryk van Niekerk | Theo Boshoff, uitvoerende hoof van die Landbousakekamer van Suid-Afrika (Agbiz) gesels oor die invloed van die sukkelende Kaapstadse-hawe op appel- en peerprodusente in die Wes-Kaap. |
|
| | Afgetrede vrou wil Banxso laat likwideer | Ryk van Niekerk | Die slagoffer se prokureur, Pierre du Toit van Mostert & Bosman Prokureurs gesels oor die aansoek om Banxso te laat likwideer, en hoe dit die ander slagoffers raak. |
|
|
|
| | Current Value | Move % | USDZAR | 17.69 30 Oct, 17:47 | 0.16 % | EURZAR | 19.19 30 Oct, 17:47 | 0.61 % | GBPZAR | 23.01 30 Oct, 17:47 | 0.26 % | BTCUSD | 71,919.10 30 Oct, 17:47 | -0.46 % |
|
|
Current Value | Move % | JSE ALSI | 86,759 30 Oct 00:00 | -0.62% | S&P500 | 5,832.92 29 Oct, 0:00 | 0.16% | Dow Jones | 42,233.05 29 Oct, 0:00 | -0.36% | BRENT | 72.36 30 Oct, 17:32 | 1.94% |
|
|
|
| | |
|