RSG Geldsake, weeksdae 6.00nm op RSG 102fm
| | Maandag, 21 November 2022 |
|
|
| Vanaand op RSG Geldsake | Weeksdae 6.00nm op RSG 102fm | In ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Drikus Combrinck – uitvoerende hoof, Capicraft Astral waarsku oor miljoene rande se onnodige koste wat beurtkrag meebring: Chris Schutte – uitvoerende hoof, Astral Foods Netcare se wins spring soos Covid-19 taan: Jaques du Plessis – besturende direkteur, Netcare Hospitaalafdeling Die konstruksiemafia kraak die sementbedryf se fondasie: Richard Tomes – voorsitter, Cement & Concrete SA (CCSA) Daar bestaan iets soos Harry Potter se onsigbaarheidsmantel, of amper: Pieter Geldenhuys – toekomskundige en direkteur, Institute for Technology Strategy and Innovation |
|
|
| | | | Kenners antwoord luisteraarsvrae | Ryk van Niekerk | Elke Brink, direkteur en adviseur by PSG Route 21 en Jean Pierre Verster, uitvoerende hoof van Protea Capital Management beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak. |
|
| So lyk die tipiese Easy Equities-belegger | Ryk van Niekerk | Charles Savage, medestigter en uitvoerende hoof van Purple Group gesels oor wat sy definisie van 'n aktiewe belegger is en wat hul beleggingsgedrag is. |
|
| |
|
| | Current Value | Move % | USDZAR | 17.33 21 Nov, 16:39 | 0.61 % | EURZAR | 17.77 21 Nov, 16:40 | -0.15 % | GBPZAR | 20.49 21 Nov, 16:40 | 0.06 % | BTCUSD | 16,162.00 21 Nov, 16:39 | -0.41 % |
|
|
Current Value | Move % | JSE ALSI | 71,825 21 Nov 00:00 | -1.04% | S&P500 | 3,965.34 18 Nov, 0:00 | 0.48% | Dow Jones | 33,745.69 18 Nov, 0:00 | 0.59% | BRENT | 84.39 21 Nov, 16:28 | -3.91% |
|
|
|
| | Kry volle toegang tot al ons markaanwysers, beleggingsinstrumente en bekroonde artikels. | R63/maand of R630/jaar | | Jy kan enige tyd kanselleer. |
|
| | |
|