RSG Geldsake, weeksdae 6.00nm op RSG 102fm
| | Maandag, 20 Februarie 2023 |
|
|
| Vanaand op RSG Geldsake | Weeksdae 6.00nm op RSG 102fm | In ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Drikus Combrinck – uitvoerende hoof, Capicraft Amplats se wins val met 60%, maar dis steeds sy naasgrootste nóg: Natascha Viljoen – uitvoerende hoof, Anglo American Platinum Maak gereed vir ‘n reuse staatsdiensstaking: Jannie Oosthuizen – hoof bemiddelaar, PSA Die Midstream-landgoed wil self elektrisiteit aan sy inwoners verskaf: Jan Zeederberg – eienaar, Bonev Portugal skaf sy Goue Visum-inisiatief af: Andrew Rissik – groep internasionale direkteur, Sable International Moenie verwag dat daar binnekort motors op ons paaie gaan wees wat hulself bestuur nie: Pieter Geldenhuys – toekomskundige en dosent aan die eksterne departement van die Londense Sakeskool |
|
|
| | | | Kenners antwoord luisteraarsvrae | Tinus de Jager | Elke Brink, direkteur en adviseur by PSG Route 21 en Nerina Visser, ETF strateeg en adviseur by etfSA beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak. |
|
| | |
|
| | Current Value | Move % | USDZAR | 18.13 20 Feb, 17:11 | 0.29 % | EURZAR | 19.38 20 Feb, 17:13 | 0.25 % | GBPZAR | 21.83 20 Feb, 17:13 | 0.31 % | BTCUSD | 24,988.80 20 Feb, 17:12 | 1.84 % |
|
|
Current Value | Move % | JSE ALSI | 79,829 20 Feb 00:00 | 0.70% | S&P500 | 4,079.09 17 Feb, 0:00 | -0.28% | Dow Jones | 33,826.69 17 Feb, 0:00 | 0.39% | BRENT | 83.91 20 Feb, 17:13 | 1.13% |
|
|
|
| | |
|