RSG Geldsake, weeksdae 6.00nm op RSG 102fm
| | Maandag, 19 Augustus 2024 |
|
|
| Vanaand op RSG Geldsake | Weeksdae 6.00nm op RSG 102fm | In die ateljee: Ryk van Niekerk – Moneyweb Markoorsig: Theo Vorster – medestigter, Galileo Capital Thungela se wins val weens laer steenkoolpryse en Transnet-ondoeltreffendhede: Deon Smith – finansiële hoof, Thungela Absa se Arrie Rautenbach treë vroeg af: Kokkie Kooyman – direkteur en fondsbestuurder, Denker Capital Suid-Afrikaners het R15 000 per maand nodig om te oorleef: Nicol Mullins – woordvoerder, Living Wage Apple stel ’n hele rits nuwe toepassings vir sy iPhone bekend: Pieter Geldenhuys – toekomskundige en direkteur, Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie, verbonde aan die DaVinci-sakeskool |
|
|
| | | Kenners antwoord luisteraarsvrae | Tinus de Jager | Schalk Louw, welvaartbestuurder by PSG Old Oak en Andries Nel, welvaartbestuurder by Kruger Internasionaal beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak. |
|
| | |
|
| | Current Value | Move % | USDZAR | 17.73 19 Aug, 17:29 | -0.81 % | EURZAR | 19.61 19 Aug, 17:27 | -0.33 % | GBPZAR | 23.01 19 Aug, 17:27 | -0.36 % | BTCUSD | 58,682.30 19 Aug, 17:27 | -1.23 % |
|
|
Current Value | Move % | JSE ALSI | 83,799 19 Aug 00:00 | 1.18% | S&P500 | 5,554.25 16 Aug, 0:00 | 0.20% | Dow Jones | 40,659.76 16 Aug, 0:00 | 0.24% | BRENT | 79.42 19 Aug, 17:18 | -0.21% |
|
|
|
| | |
|